SHOPPING
> Freetalk Shopping Partners
DOWNLOADS
> Map to Head Office
> Licensee Opportunity
> Application form for Rewards    Card
> Business Proposal
  NEWS
  Good News!!
  26 June 2007
 


 
  All Freetalkers
  15 June 2007
 

 
  Wesbank Launch
  29 May 2007
 

On 25-27 May 2007 the Wes-Bank Raceway in Germiston played host to one of Gauteng’s biggest motor shows, the Gauteng Motor Show, and Freetalk was there for the occasion. Freetalk held a raffle where plenty of prizes where grabbed up by the public who activated their Freetalk Reward cards. The show was action packed with anything from vintage cars to extreme biking. The show had an estimated attendance of 12 000 people and Freetalk enjoyed this exposure.
 

  Pta Launch - 5 May 2007
  15 May 2007
 

Bride Expo


Fashion Show


Our launch in the Pretoria area was a runaway success! The biggest reason for this successful launch was the participation of the Freetalk Discount partners in the area. The event had a high level of attendance from the local community and a lot of cards were activated in the process. A wide variety of prizes was up for grabs as incentives for active Freetalk card members and created a very exiting atmosphere of being Rewarded. These prizes were provided by our very own participating Freetalk Discount partners. The Pretoria North area is now fully aware of the FREETALK Rewards program and can now proudly use their Freetalk Rewards Card at over 109 Rewards Partners in the area. Go to our Shopping partners to see who these partners are and what they can offer You!

 
  Watch this space...
  11 April 2007
 

 
 
 
  Kulula Comic Life advertisement
  19 January 2007
 
When you fly with Kulula during the month of January 2007, be sure to open the Kulula Comic Life Magazine.
 
The Freetalk advertisement on page 032 focuses not only on Freetalk as Rewards program but also introduces Freesure and Freetalk Lifestyle.
 
 
 Receive Freetalk Rewards on Short term insurance with Freesure or experience a world of Convenience,  Savings and Expert Advice with Freetalk Lifestyle.
 

 
  Dana Winner joins freetalk at conference
 
 
Dana Winner, International singing sensation, joined Freetalk at their National conference which was held at Forever Resorts. Negotiations are currently underway with Dana Winner to become the International Face of Freetalk.

Dana Winner together with Kevin Smith [Marketing Director] of Freetalk.

 
  Freetalk employee wins gold at World Championship
 
The WTKA Kickboxing World Championship took place in Viareggio, Italy, from the 23rd – 27th November 2006. One of our very own Freetalk employees, Nelri Dry, attended this competition with 9 team members from Warrior Sports Academy.

Nelri took part in the Kickboxing Light Contact and Light Contact Low kick modes and won both divisions.


 
  Volksblad Promosie blylaag
 

Kry belonings met Freetalk.

Skole kan veral voordeel trek uit die program.
Freetalk is ‘n wonderlike nuwe belongingsprogram. Dit is ‘n eerste vir Suid-Afrika en veral skole kan grootliks hieruit munt slaan.

Die beloningsprogram beloon jou normale aankope met lugtyd aan die einde van elke week as jy dit by deelnemende handelaars gebruik.

Lugtyd is deesdae die węreld se grootste handelsitem. Daar is tans meer as 14 miljoen voorafbetaalde lugtyd gebruikers in Suid-Afrika met ‘n gemiddeld van R 200 se lugtyd elke maand per gebruiker. Dit beteken dat R 48 miljoen daagliks op die aankoop van selfoonlugtyd spandeer word. Freetalk spreek bestaande behoeftes soos geldinsameling vir skole, verlaagde kostes van voorafbetaalde lugtyd, maatskaplike verantwoordelikheidsprogramme en die skep van ‘n kommunikasieplatform met ouers aan. Gebruikers hoef nie eens af te wyk van hul bestaande inkopiegewoontes nie, aangesien jy jou Freetalk-kaart by enige van die deelnemende handelaars kan gebruik. Skole kan veral voordeel trek uit die Freetalk-program, sonder om ‘n sent te bestee.


 
Hoe werk dit en hoe sal dit die skool bevoordeel?
Die Freetalk-kaart word deur die skool na die ouers en leerders versprei. Sonder om hul bestaande koopspatrone te verander, gebruik die ouer die kaart by deelnemede winkels en ander vennote wanneer hulle goedere, produkte of dienste aankoop.

Die skool ontvang ‘n persentasie van die aankoopprys op elke transaksie deur die kaarte wat deur die skool versprei is. Tesame daarmee ontvang die kaartgebruiker lugtyd as ‘n persentasie van die koopprys wat aan ‘n genomineerde selfoonnommer toegeken word. Die skool ontvang ‘n gratis webtuiste en sagteware wat die skool instaat sal stel om inligting op die webtuiste aan te pas sonder dat gevorderde internet- of webtuistekennis benodig word. Die sagteware is uiters maklik om te gebruik en eenvoudig ontwerp. As ‘n skool sou verkies om hul bestaande tuiste te behou soos dit tans is, kan hulle so doen. ‘n Skakel sal dan op hul bestaande tuiste geplaas word na ‘n sakegids om sigbaarheid by al die sakevennote te bewerkstellig. Onthou, hoe meer die kaart gebruik word as iets - van gewone kruideniersware tot ‘n motor – gekoop word,hoe groter is die belonging en die waarde van die belonging wat verdien word en dan in lugtyd op die kaart gelaai word. Die Freetalk-beloningsprogram is vir biede kontrak- en voorafbetaalde gebruikers van alle selfoondiensverskaffers in Suid-Afrika beskikbaar. ‘n Groot getal nuwe ondernemings wat aan die program deelneem, sal binnekort per SMS bekom word en lyste sal op die webwerf en by skole beskikbaar wees.
Volksblad 19 Oktober 2006

Freetalk bied voordele vir alle partye

Dienverskaffers, sakevennote, kliente, skole vind baat

Die Freetalk-beloningsprogram hou nie net talle voordele in vir skole nie, maar ook vir die leerders self, vir hul ouers en hul Freetalk-sakevennote.

Voordele vir leerders:
• Freetalk-lugtyd as persentasie van aankope deur middel van die gebruik van die Freetalk-kaart of Cellpoint.
• Gratis “Teacher Assist” (onderwyser-bystandsbrief) via telefoon of selfoon, vanaf 15:00 tot 21:00 gedurende    werksdae.
• Outomatiese inskrywing vir kompetisie en ander aansporings wat van tyd tot tyd aangekondig sal word.
• Gratis promosie deur Freetalk-vennote.

Voordele vir ouers:
• Belonings vir aankope sonder om inkopiegewoontes te verander.
• Alle voordele vir leerders is ook van toepassing op ouers.
• Besprekings op lugtyd-aankope.
• Ander toegevoegde waarde op dienste soos “Teacher Assist” en “Freesure”.
• Kontantterug-opsie op lugtyd.

Voordele vir skakevennote:
• Lojale kliënte, en meer kliënte as gevolg van belongings.
• Plaaslike, nasionale en internasionale blootstelling.
• Dinamiese kommunikasieplatform deur middel van omsendbriewe.
• Internet-sagteware.
• Sigbaarheid op deelnemende skool-webtuistes.
• Deel van dinamiese soekenjin op webtuiste.
Volksblad 19 Oktober 2006

So verdien jy jou Freetalk-belonings

Jy kan Freetalk-lugtyd kry deur eenvoudig jou Freetalk-kaart by n “speedpoint” te gebruik wanneer jy enige produk by die deelnemende winkels aankoop en so jou beloning kry. Jy kry dus onmiddelik Freetalk-belonings wanneer jy aankope by die deelnemende winkels maak.

n Ander opsie is die Cellpointstelsel, wat eiesoortig is aan Freetalk. Dit het betrekking op deelnemende handelaars sonder n “speedpoint”.

Al wat jy moet doen om dit te aktiveer, is die volgende:
• Skep n spoednommer (speed-dial) op jou selfoon deur *120*99*654# in te tik.
• Wanneer jy die spoednommer druk, sal instruksies verskyn.
• Volg die instruksies soos op die selfoonskerm aangedui.
• Die kortste hiervan is gratis aan alle Freetalk-kaartgebruikers. Of druk *120*99*654# (bedrag in rand) *(teller druk   pin in) # en struur.

Alle lugtydbelonings sal op n weeklikse basis op jou genomineerde selfoon gelaai word.

Visie en Missie van die program

FREETALK is in 2005 deur Mnre. Theuns Schoeman en Kevin Smit gestig. Huidige direkteure is mnre. Theuns Schoeman, Nico Koen. Freetalk focus op die nasionale GSM (globale stelsel van mobiele kommunikasie)-beloningsmark. Hierdie fokus stel dit in staat om vernuwend op te tree en GSM te kombineer met bankdienste en kleinhandelafsetpunte innoverende dimensie vir delonings deur die kliënte toegevoegde waarde en werklike waarde op punte wat deur die program verdien word, te bied. Hierdie vernuwende program is oor n tydperk van drie jaar ontwikkel.


Freetalk is so maklik soos A, B, C!

“Ons is verbind daartoe om ons rol te speel ten opsigte van die opheffing van die gemeenskap en die verbetering van die lewensgehalte van alle Suid-Afrikaners ten einde die land en die maatskappy kompeterend te maak. Met dit in gedagte en in ooreenstemming met gelykheidsbepalings van die huidige arbeidswetgewing, verseker ons gelyke geleenthede vir mense wat by ons werk met inagneming van ras, geslag, nasionaliteit, ouderdom of liggaamlike gebreke,” se Schoeman. Freetalk streef daarna om die leier op die gebied van skepping en implementering van beloningspakkette in Suider-Afrika te wees. Deur gesonde sakebeginsels en ondervinding in die kommersiele, produksie- en opvoedkundige sector, kan Freetalk strategiese vennootskappe in n ekonomies kommersiële model vir deelnemers saamsnoer.

Missie
Om die veiligste, mees stabiele beloningsprogram in Suid-Afrika en die res van Afrika te skep en in stand te hou.

Vissie
Om aan n reeks aktiwiteite in die opvoedkundige en sosiale opheffingsektore deel te neem en te ondersteun. Om n beloningstelsel vir skole, tersiere instellings en korporatiewe ondervindings op nasionale vlak te skep en om sodoende 40% van die belongings-en lojaliteitsmark teen die einde van 2008 in Suid-Afrika te verower. Freetalk beoog ook om die beloningsmark in die res van Afrika te betree.

  Freetalk's First Adoption
 
Freetalk became the proud adopter of an African Penguin, named Baby Angel on 26 September 2006.

Baby Angel was rescued from Muizenberg Beach in July 2006 because he was oiled. He was washed and rehabilitated by SANCCOB and released near Robben Island penguin colony.


Baby Angel

  Visit to Kimberley on 4-5 Oct 2006
 
The Freetalk training section visited the Kimberley License holder (Willie Mulder) area on the 4th and 5th October. We started with an appointment at Floors Combined Secondary School. After the presentation to the headmaster, he decided that we should present this concept to the learners immediately. Within ten minutes we addressed 940 learners in the square. We presented the Freetalk concept as well as the advantages. The reaction was so overwhelming that we struggled to calm the learners in order to proceed. We were then asked to present the merit awards of the school to six learners.

We are confident from this experience that we will achieve enormous success. Please notify us if you want us to do the same in your area.

Johan van Niekerk


The learners that received the merit awards from Johan van Niekerk of Freetalk    The headmaster, Mr Kok

The learners in the square during the presentation
 
  The BEELD advertisement
 
Freetalk reached a milestone on the 30th of September when the first advertisement campaign was launched aiming to target the retail market. This ad had the purpose of introducing the Freetalk brand to the retail market and its intention to intrigue the retail market in how they can benefit from becoming a partner.

This is a very exiting time for Freetalk, this is the start of a national advertising campaign where the target audience will move from the retail market to that of the general public. The statistics show that the campaign from the 30th September alone had considerable impact on the amount of site hits we have already received the last few days.

 
  Freetalk Module C Training
 
The National Licence holder of Kwa-Zulu Natal and Licence holders of other areas during the first phase training at the Freetalk Offices in Centurion.

The training went extremely well and we wish them all the best with their respective areas.

COME ON GUYS, SHOW US WHAT YOU CAN DO!!!

 
  Long Awaited MTN Mobile Money Cards!
      
The first batch of MTN Mobile Money cards is now available. Freetalk is extremely exited that the wheel has finally started rolling!

 
  Our new building
 
 
Freetalk’s management would like to bring it under your attention that Freetalk S.A’s head office has moved to Highgrove Corporate Park, building 2, Oak Avenue, Highveld Park, Centurion, on 1 September 2006. Please take note of our new telephone number and contact details. You can download a map from the DOWNLOADS menu on the left.